FREE SHIPPING ON ORDERS OVER $30

Catan: Afrikaans Edition Sale!

Catan: Afrikaans Edition

(3 customer reviews)

$34.99 $27.99

Catan: Afrikaans EditionAsmodee SKY004Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na n lang tog vol ontberinge die kus van n onbekende eiland bereik die eiland van Catan! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokk

  • Zero-Risk Assurance: Full-Refund Policy
  • Free Delivery on 30+ Orders
  • 60-Day Hassle-Free Returns


Introduction

Catan: Afrikaans Edition

Asmodee SKY004

Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na n lang tog vol ontberinge die kus van n onbekende eiland bereik die eiland van Catan! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van Catan geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy l strate aan en bou dorpe wat vinnig tot stede groei.

Inhoud:

  • 19 Seshoekige terreinteels
  • 95 Grondstofkaarte
  • 25 Ontwikkelingskaarte
  • 4 Boukostekaarte
  • 2 Besonderse kaarte
  • Speelstukke in 4 kleure (16 Stede, 20 Dorpe, 60 Strate)
  • 1 Rower
  • 18 Getalskyfies
  • 2 Dobbelstone
  • 2 Kaarthouers
  • Spelrels

Addisionel Informasie:

  • Vir 3-4 spelers
  • 90-120min speeltyd
  • Ouderdom: 10 jaar +

Uitbreidings & Byvoegsels:

  • Geen ander Catan uitbreidings kan saam met die Afrikaanse weergawe gebruik word nie. Jy het die oorspronklikeCatan weergawe nodig om die uitbreidings te kan byvoeg.

Ander speletjies wat deel vorm van die Catan familie:

  • Catan (oorspronklike)
  • Catan: Junior
  • Catan: Dawn of Humankind
  • Catan Histories: Rise of the Inkas
  • Catan: A Game of Thrones
  • Catan Logic Puzzle
  • Catan: Age of Darkness Revised (Card Game Expansion)
  • Catan: Age of Enlightenment Revised (Card Game Expansion)

Shipping Info

Standard Shipping

Cost: $25

Free Shipping

We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.

Delivery Time:

It usually takes [3-5] business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Catan: Afrikaans Edition”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products